woordsoort
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| woordsoort | woordsoorte |
- Die taalkundige kategorisering van 'n woord.
- Selfstandige naamwoorde, byvoeglike naamwoorde en werkwoorde is voorbeelde van verskillende woordsoorte.
- Afrikaans het tradisioneel 10 verskillende woordsoorte waaronder woorde ingedeel word.
| Vertalings: woordsoort | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor woordsoort.