worden
Voorkoms
| Stamtye | ||
|---|---|---|
| worden | werd | geworden |
| Tydvorme | ||
| Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
| ik | word | werd |
| jij, u | wordt | |
| hij, zij, het | wordt | |
| wij, jullie, zij | worden | werden |
| Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
| word | geworden | wordend |
- Koppelwerkwoord. Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
- Hulpwerkwoord van die onvoltooide tye van die lydende vorm.
- Onreëlmatige werkwoord.
- 1.: «Het wordt blauw. Het is blauw geworden»
- Dit word blou. Dit het blou geword.
- 2.: «Dit wordt dikwijls gezegd.»
- Dit word dikwels gesê.