zijn
Voorkoms
| Stamtye | ||
|---|---|---|
| zijn | was | gewees |
| Tydvorme | ||
| Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
| ik | ben | was |
| jij, u | bent | |
| hij, zij, het | is | |
| wij, jullie, zij | zijn | waren |
| Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
| ben | gewees | zijnd |
| Verdere vervoegings: zijn (vervoeging) | ||
- koppelwerkwoord
- «Ben je moe?»
- Is jy moeg?
- hulpwerkwoord lydende vorm voltooide tyd
- «Het meel is al gezeefd.»
- Die meel is reeds gesif.
- hulpwerkwoord ergatiewe werkwoorde voltooide tyd
- «Wat is er gebeurd?»
- Wat het gebeur?
- Koppelwerkwoord. Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
- Hulpwerkwoord van die voltooide lydende en voltooide ergatiewe tye.
- Onreëlmatige werkwoord.
| persoon | enkelvoud | meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| byvoeglik | selfstandig | byvoeglik | selfstandig | |
| 1ste | mijn m'n | mijne | ons, onze | onze |
| 2de (informeel) |
jouw je | jouwe | jullie je | - |
| 2de (formeel) (regionaal) |
uw | uwe | uw | uwe |
| 3de m | zijn z'n | zijne | hun | hunne |
| 3de v | haar d'r, 'r | hare | ||
| 3de o | zijn (ervan) | - | ||
- Sy wat betref 'n manlike of onsydige besitter.
- «Hij heeft zijn hoed in zijn hand.»
- Hy het sy hoed in sy hand.
- Die swakke vorm is z'n, wat egter in skryftaal nie altyd weergegee word nie.