Gaan na inhoud

wykwas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Wykwas
Enkelvoud Meervoud
  wykwas    wykwaste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  wykwassie     wykwassies  
wy•kwas
(religie) 'n Kwas of bol met gaatjies waarmee wywater gesprinkel word.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: aspergillum(en)
Nederlands: wijwaterkwast(nl)