religie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| religie | religieë |
- Van die Latynse religio, 'n woordvorm van religo.
- re‧li‧gie
- Verskeie sisteme van geloof, godsdiens, en praktyk wat deur mense dwarsoor die wêreld beoefen word.
- Die Christendom is 'n religie wat bely dat Jesus Christus die Seun van God is en verlossing verkondig aan die volgelinge van hierdie geloof, wat as Christene bekend staan.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor religie.