wêreld
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wêreld | wêrelde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
wêreldjie | wêreldjies |
-
(lêer)
- wê•reld
- 1. Die aarde en alles daarop.
- 2. 'n Groot groep mense op aarde.
- 3. Die dinge waarmee iemand hom besig hou.
- 4. 'n Spesifieke plek op aarde.
- 1. Om die wêreld in 80 dae.
- 2. Die hele wêreld weet van Wikipedia, maar niemand weet van die Wikiwoordeboek nie.
- 3. Sy wêreld bestaan net uit skool en krieket.
- 4. Die wêreld om Pretoria is Afrikaans.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|