weer: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
No edit summary
XdaMd,d
Etikette: Teruggerol Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Thunder lightning Garajau Madeira 289985700.jpg|duimnael|Slegte weer.]]
[[Lêer:Thunder lightning Garajau Madeira 289985700.jpg|duimnael|Slegte weer.ñsñdlf.dd.f.gSñfldñ]]
{{ook|weër}}
{{ook|weër}}
{{=af=}}
{{=af=}}
Lyn 5: Lyn 5:
{{-af-s.nw-|weer|—}}
{{-af-s.nw-|weer|—}}
{{-uitspraak-}}
{{-uitspraak-}}
:{{woordklank|ipa=|t=LL-Q14196 (afr)-Anon1314|o=wav}}
{{-woordafbreking-}}
{{-woordafbreking-}}
:weer
:weer

Wysiging soos op 21:09, 9 Desember 2023

Slegte weer.ñsñdlf.dd.f.gSñfldñ
Sien ook weër

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  weer     —  

Uitspraak

Woordafbreking

weer

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Temperatuur en ander atmosferiese toestande soos son, reën en wind.
  2. Onweer; weerlig.

    Voorbeeldsinne

  1. Dis die perfekte weer vir 'n piekniek.
  2. Die weer het ons motorhek uitgeslaan.

    Verwante woorde

weerdiens

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels weather(en)
Nederlands weer(nl)


Bywoord
weer

Bywoord

    Betekenisse

Nog 'n keer; opnuut; op sy/haar/hulle beurt.

    Voorbeeldsinne

Ek moes maar weer die skottelgoed was.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels again(en)
Nederlands weer(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  weer 
Verlede Tyd  ek   het geweer        

Werkwoord

    Betekenisse

Verdedig; verhinder/verhoed dat iets gebeur; belet; teëhou; afwend; keer.

    Voorbeeldsinne

Ons moet ons teen fopnuus weer.

    Verwante woorde

weerbaar, afweer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels repulse(en)
Nederlands weren(nl)