bekkie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bek | bekke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bekkie | bekkies |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [bɛ̞ki]
-
(lêer)
Woordafbreking
- bek•kie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Klein bek.
Voorbeeldsinne
- Die voël se bekkie vertoon rooierig.
Vertalings
Vertalings: bekkie | |||
---|---|---|---|