billik
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | billik | billike | billiks | |
Vergrotend | billiker | billikers | ||
Oortreffend | billikste |
- bil•lik
- Regverdig; regmatig; redelik; eerlik, nie teen 'n te hoë of 'n te lae prys nie.
- Hy verkoop die lamp vir 'n billike prys.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | billik |
Verlede Tyd | ek | het gebillik |
- Goedkeur; toestaan; as billik ag.
Vertalings: billik | |||||
---|---|---|---|---|---|
|