daarop

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voornaamwoord
daarop

Etimologie

Samestelling van daar (voornaamwoord) en op (voorsetsel).

Woordafbreking

daar•op

Voornaamwoord

    Betekenisse

Bo-op iets anders; op dit; op die.

    Voorbeeldsinne

Daarop sit jy 'n vaas met blomme.

    Verwante woorde

daaraan, daarby, daardeur, daardie, daarheen, daarin, daarmee, daarna, daarom, daaroor, daarvan, daarvoor

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: thereupon(en)
Nederlands: daarop(nl)