daarmee

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voornaamwoord
daarmee

Etimologie

Samestelling met daar (voornaamwoord) en mee (voorsetsel).

Woordafbreking

daar•mee

Voornaamwoord

    Betekenisse

Wys na die ding waarmee jy iets doen; met dit, met die.

    Voorbeeldsinne

Dit is dié mes waarmee ons die brood sny.
Daarmee is alles gesê.

    Verwante woorde

daaraan, daarby, daardeur, daardie, daarheen, daarin, daarna, daarom, daaroor, daarop, daarvan, daarvoor

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: damit(de)
Engels: with it(en)
Nederlands: daarmee(nl)


Nederlands (nl)

Voorsetsel Bywoord
met mee
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlik ermee
Naby hiermee
Veraf daarmee
Betreklik waarmee
Vraend waarmee?
Onbepaald ergens mee
Negatief nergens mee
Universeel overal mee

Uitspraak

Hulp:IPA: [dar.me]
   
(lêer)

Voornaamwoord

Daarmee; met daardie voorwerp