dana

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Esperanto (eo)

Byvoeglike naamwoord
Stellend
(attributief)
Enkelvoud Meervoud
Nominatief   dana     danaj  
Akkusatief   danan     danajn  
Stellend
(predikatief)
Enkelvoud Meervoud
Nominatief   dana     danaj  
Akkusatief   dana     danaj  
Bywoord
  dane  

Uitspraak

IPA:
byvoeglik: [ˈdana], meervoud: [ˈdanaj]
bywoordelik: [ˈdane]

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

  1. Deens, van, betreffende die Dene.
  2. Deens, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Denemarke.
  3. Deens, van, betreffende die Deense taal.


Esperanto (eo)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief dana
Akkusatief danan

Uitspraak

IPA: [ˈdana]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Deens, 'n Noord-Germaanse taal.

    Sinonieme

dana lingvo


Interlingue (ie)

Enkelvoud Meervoud
  dana     danas  

Uitspraak

IPA: [ˈdaːna], meervoud: [ˈdaːnas]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Deense, inwoonster, burgeres van Denemarke.


Interlingue (ie)

Gesubstantiveerde vroulike vorm van ☞ dan