Deens
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Deens |
| Attributief | Deense |
| Partitief | Deens |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Deense | Deenses |
Uitspraak:
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [diə̯ns, dĩə̯̃s], attributief: [ˈdiə̯nsə, ˈdĩə̯̃sə], partitief: [diə̯ns, dĩə̯̃s]
- gesubstantiveer: [ˈdiə̯nsə, ˈdĩə̯̃sə], meervoud: [ˈdiə̯nsəs, ˈdĩə̯̃səs]
Met Arabiese letters:
- byvoeglik: predikatief: دَِینْسْ , attributief: دَِینْسِی , partitief: دَِینْسْ
- gesubstantiveer: دَِینْسِی , meervoud: دَِینْسِسْ
Spelling tot 1909:
- byvoeglik: predikatief: Deeñs, attributief: Deeñse, partitief: Deeñs
- gesubstantiveer: Deeñse, meervoud: Deeñses
Betekenisse:
- Van, betreffende die Dene.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Denemarke.
- Van, betreffende die Deense taal.
Vertalings
|
|
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Deens |
Uitspraak:
- IPA: [diə̯ns, dĩə̯̃s]
Met Arabiese letters:
- دَِینْسْ
Spelling tot 1909:
- Deeñs
Betekenisse:
- 'n Noord-Germaanse of Skandinawiese taal met ongeveer 5,5 miljoen sprekers, die amptelike taal van Denemarke en een van die amptelike tale van Groenland en van die Faroëreilande.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: da
- ISO/DIS 639-3: dan
- SIL: DNS
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Deens
Nederlands (nl)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Deens |
| Verboë | Deense (Vlaams voor klinkers en "h":) Deensen |
| Partitief | Deens |
| Verdere verbuigings: Deens (verbuiging) | |
Spelling tot 1934:
Uitspraak:
- IPA:
Betekenisse:
- Deens, van, betreffende die Dene.
- Deens, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Denemarke.
- Deens, van, betreffende die Deense taal.
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Deens | |
| Genitief (verouder) |
Deens | |
| Datief (verouder) |
Deens(e) | |
| Akkusatief (verouder) |
Deens | |
| Verkleinwoord |
Onsydig
Spelling tot 1934:
- Deensch
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [deːns, deɪ̯ns]
- Belgies: [deːns]
Betekenisse:
- Deens, 'n Noord-Germaanse taal.