feuillet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) feuilletm feuillets
(met lidwoord) le feuillet les feuillets

Uitspraak

Hulp:IPA: [fœ.jɛ]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (anatomie), (biologie) Blaarpens; die derde maag van 'n herkouer
  2. Blaartjie.
  3. Blad in 'n boek.