blad
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| blad | blaaie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- بْلَدْ , meervoud: بْلایِی
Spelling tot 1909:
- blat, blad; meervoud: blaai-ë
Betekenisse:
- Plat, breë deel van sommige voorwerpe.
- Vel papier.
- Koerant, tydskrif.
Sinonieme:
- 2. vel
Vertalings
|
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| blad | blare, bladere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- بْلَدْ , meervoud: بْلادِرِی , بْلارِی
Spelling tot 1909:
- blat, blad; meervoud: bláde, bláre
Betekenisse:
- (Deftig:) een van die breë, plat gewoonlik groen onderdele van 'n plant.
Sinonieme:
- blaar; (al die blare saam:) loof, gebladerte
Vertalings
Boekmaal (nb)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | blad | bladet | blad; (tot 1938:) blader |
blada; (tot 1938:) bladene |
| Genitief | blads | bladets | blads; (tot 1938:) bladers |
bladas; (tot 1938:) bladenes |
Onsydig
Uitspraak:
- IPA: [blɑː], bepaald: [ˈblɑːə]; meervoud: [blɑː], (tot 1938:) [ˈblɑːər]; bepaald: [ˈblɑːɑ], (tot 1938:) [ˈblɑːənə]
Betekenisse:
Sinonieme:
Deens (da)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | blad | bladet | blade | bladene |
| Genitief | blads | bladets | blades | bladenes |
Onsydig
Uitspraak:
Betekenisse:
Sinonieme:
- 1. (Al die blare saam:) løv
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | blad | bladeren |
| Genitief (verouder) |
blads | bladeren |
| Datief (verouder) |
blad(e) | bladeren |
| Akkusatief (verouder) |
blad | bladeren |
| Verkleinwoord | blaadje | blaadjes |
Onsydig
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [blɑt], meervoud: [ˈblaːdərə(n)]
- Belgies: [blɑt], meervoud: [ˈblaːdəʀə(n)]
Betekenisse:
Sinonieme:
- (Al die blare saam:) loof, gebladerte
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | blad | bladen |
| Genitief (verouder) |
blads | bladen |
| Datief (verouder) |
blad(e) | bladen |
| Akkusatief (verouder) |
blad | bladen |
| Verkleinwoord | blaadje | blaadjes |
Onsydig
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [blɑt], meervoud: [ˈblaːdə(n)]
- Belgies: [blɑt], meervoud: [ˈblaːdə(n)]
Betekenisse:
Nieu-Noors (nn)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | blad | bladet | blad | blada; (tot 1938:) bladi |
| Genitief | blads | bladets | blads | bladas; (tot 1938:) bladis |
Onsydig
Uitspraak:
Betekenisse:
Sinonieme:
- 1. (Al die blare saam:) lauv
Sweeds (sv)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | blad | bladet | blad | bladen |
| Genitief | blads | bladets | blads | bladens |
Onsydig
Uitspraak:
Betekenisse:
Sinonieme:
- 1. (Al die blare saam:) löv