Gaan na inhoud

gewone gifboom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die gewone gifboom.
Enkelvoud Meervoud
  gewone gifboom     gewone gifbome  
IPA: [χəˈvuə̯nə ˈχəfbuə̯m], meervoud: [χəˈvuə̯nə ˈχəfbuə̯mə]
(plantkunde) Acokanthera oppositifolia, 'n klein boompie of struik wat voorkom aan die oostelike gebied van Suid-Afrika vanaf Kaapstad en ook Gauteng, Limpopo en Mpumalanga.

    Sinonieme

boesmansgif

    Vertalings

  Vertalings:    gewone gifboom
Engels: bushman's poison bush(en)
Zoeloe: uhlunguyembe(zu)
  • Ben-Erik van Wyk, Nigel Gericke (2000). People's plants: A Guide to Useful Plants of Southern Africa, 2000, Pretoria: Briza. ISBN 1-875093-19-2