haarkapper

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  haarkapper     haarkappers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  haarkappertjie     haarkappertjies  

Woordafbreking

haar•kap•per

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(beroepe) Iemand wat mense se hare sny, kap of doen; persoon wat die kapsels van mense versorg.

    Voorbeeldsinne

Sy pa was 'n haarkapper en het pruike gemaak.

    Vertalings

  Vertalings:    haarkapper
Engels: hairdresser(en)
Nederlands: haarkapper(nl)