kaschubisch

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Duits (de)

Byvoeglike naamwoord
kaschubisch
Verbuigings: kaschubisch (verbuiging)

Wisselspelling

kaſchubiſch

Met fraktuurletters

Uitspraak

IPA:
Standaardtaal tot 1957: [kaˈʃuːbɪʃ]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [kʰaˈʃuːbɪʃ]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [g̊aˈʃuːb̥iʃ]
Switserduitse standaardtaal: [kaˈʃuːb̥ɪʃ]

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

  1. Kasjoebies, van, betreffende die Kasjoebe.
  2. Kasjoebies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kasjoebië.
  3. Kasjoebies, van, betreffende die Kasjoebiese taal.

    Sinonieme

pomoranisch, kassubisch