standaardtaal
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| standaardtaal | standaardtale |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- سْتَنْدَارْدْتَالْ , meervoud: سْتَنْدَارْدْتَالِی
Betekenisse:
- Taalvariëteit wat as normatief erken word binne 'n spraakgemeenskap.
Vertalings
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | standaardtaal | standaardtalen |
| Genitief (verouder) |
||
| Datief (verouder) |
||
| Akkusatief (verouder) |
||
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Vroulik
Uitspraak:
Betekenisse:
- Taalvariëteit wat as normatief erken word binne 'n spraakgemeenskap.

