fraktuurskrif
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fraktuurskrif | fraktuurskrifte |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- فْرَكْتُیرْسْكْرِفْ , meervoud: فْرَكْتُیرْسْكْرِفْتِی
Betekenisse:
- 'n Skrifsisteem met "gebroke" lettervorms wat sedert die opkoms van die boekdrukkuns uit die Latynse skrif ontwikkel is.