lees
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | lees |
| Verlede Tyd | ek | het gelees |
| Verdere vervoegings: lees (vervoeging) | ||
Selfstandige werkwoord
Betekenisse:
- Om informasie wat deur simbole en tekens van 'n sekere skryfstelsel en taal geformuleer is, te ontleed.
- Toe hy klaar die koerant gelees het, was hy ongelukkig oor die gebrek aan feite daarin.
- Om simbole en tekens van 'n sekere skryfstelsel en taal hardop uit te spreek.
- Die juffrou verwag dat elke kind ten minste een keer 'n week voor die klas lees.