negentiende
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- ne•gen•tien•de
Telwoord
Telwoord |
---|
negentiende |
Betekenisse
- Rangtelwoord van negentien.
Voorbeeldsinne
- Sy het negentiende in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 19de of 19e
Vertalings
Vertalings: negentiende | |||
---|---|---|---|