sewe-en-veertigste
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- se•we•en•veer•tig•ste
Telwoord
Telwoord |
---|
sewe-en-veertigste |
Betekenisse
- Rangtelwoord van sewe-en-veertig.
Voorbeeldsinne
- Sy het sewe-en-veertigste in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 47ste of 47e
Vertalings
Vertalings: sewe-en-veertigste | |||
---|---|---|---|