pendant
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pendant | pendante |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pendantjie | pendantjies |
Betekenisse:
- Helfte van 'n geheel; iets wat met iets anders saamgaan.
Vertalings
Engels (en)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | pendant | pendants |
| Genitief | pendant's | pendants' |