halssnoer
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| halssnoer | halssnoere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| halssnoertjie | halssnoertjies |
Betekenisse:
- Juweliersware wat om die nek gedra word; hangertjie
- 'n Metode van teregstelling wat soms deur boendoehowe uitgevoer word. 'n Motorband word om die persoon se nek geplaas en aan die brand gesteek.
Uitspraak:
- IFA: hals.snur