perde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Twee perde.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  perd     perde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  perdjie     perdjies  

Uitspraak

IPA: [ˈpɛːrə] ([ˈpɛːrdə] is letteruitspraak)

Woordafbreking

per•de

Met Arabiese letters

پَِرْدِی

Spelling tot 1909

pèrde, pèrre

    Betekenisse

Meervoud van perd; meer as een perd.

    Spreekwoorde

«As die perde horings kry»
Nooit; Onmoontlik.
«Trou is nie perdekoop nie»
Trou is ’n ernstige saak.

    Vertalings

  Vertalings:    perde
Engels: horses(en)
Esperanto: ĉevaloj(eo)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor perde.