platejoggie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Platejoggie.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  platejoggie     platejoggies  

Woordafbreking

pla•te•jog•gie

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(musiek) (beroepe) Versorger van musiek op die radio, in 'n diskoteek of op 'n dansparty.

    Voorbeeldsinne

Benewens akteur is hy ook ’n platejoggie onder die naam Big Driis en ’n hip-hop-soulmusikant.

    Vertalings

  Vertalings:    platejoggie
Engels: disc jockey(en)
Nederlands: dj(nl)