pomp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  pomp     pompe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pompie     pompies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

1. 'n Meganiese toestel wat 'n fluïed kan verskuif.
2. 'n Platvloerse verwysing na seks.
3. 'n Platvloerse verwysing na iemand met wie seksueel omgegaan kan word.

    Voorbeeldsinne

1. Met die pomp kon ons water uit die rivier op die vuur spuit.
2. Hy wil haar betaal vir 'n pomp.
3. Sy was vir jare sy enigste pomp.

    Sinonieme

2. spyker
3. spyker

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels pump(en)
Nederlands pomp(nl)
Russies насос(ru)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  pomp 
Verlede Tyd  ek   het gepomp        

Werkwoord

    Betekenisse

1. Om 'n fluïed te verskuif deur 'n meganiese metode.
2. Om seks te hê met iemand.

    Voorbeeldsinne

1. Hulle kon nie die water vinnig genoeg uit die skip pomp nie, en moes swem toe dit sink.
2. As sy instem sal hy haar elke dag pomp.

    Sinonieme

2. spyker

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels pump(en)
Nederlands pompen(nl)