spiertier
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
spiertier | spiertiere |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
spiertiertjie | spiertiertjies |
- spier•tier
- Frisgeboude persoon wat graag sy spiere afwys.
- Spiertier die Mier is 'n kinderstorie oor 'n miertjie wat op 'n plaas in die middel van nêrens woon.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|