stiegriem

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Stiegriem aan 'n stiebeuel

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  stiegriem     stiegrieme    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  stiegriempie     stiegriempies  

Woordafbreking

stieg•riem

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(perdry) Verstelbare leerband of -riem wat 'n stiebeuel aan 'n saal heg.

    Voorbeeldsinne

Die stiegriem word korter gestel vir 'n resies.

    Afgeleide woorde

stiegriemklap

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: stirrup leather(en), strap(en)
Sweeds: stigläder(sv)