tru-osmose

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tru-osmose      

Woordafbreking

tru-os•mo•se

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(chemie) Die suiwering van 'n oplosmiddel deur dit onder verhoogde druk deur 'n halfdeurlatende membraan te dwing

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Umkehrosmose(de)
Frans: osmose inverse(fr)
Engels: reverse osmosis(en)
Nederlands: omgekeerde osmose(nl)
Russies: обратный осмос(ru)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tru-osmose.