wildbewaarder
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wildbewaarder | wildbewaarders |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (beroepe) 'n Persoon wat die natuurlike hulpbronne bewaar en bestuur.
Voorbeeldsinne
- 'n Wildbewaarder is verantwoordelik vir die vang van wild vir hervestiging, die uitdunning van oorbevolkte wildgetalle, navorsing oor die beweging van wild, asook omgewingsimpakstudies.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|