wy

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  wy 
Verlede Tyd  ek   het gewy      
Verlede deelwoord gewyde   

Uitspraak

Hulp:IPA: [vəi]
   
(lêer)

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Skenk; toespits.
  2. Seën; inseën; aan God opdra.

    Voorbeeldsinne

  1. Wy jou aandag aan hierdie saak.
  2. Pous Vitalianus wy Theodorus van Tarsus in 668 tot aartsbiskop van Kantelberg.

    Homofone

wei

    Vertalings

  Vertalings:    wy
Engels: dedicate(en)
Nederlands: wijden(nl)


Fries (Westerlauwers-) (fy)

  enkelvoud meervoud
onderwerp voorwerp onderwerp voorwerp
1ste persoon ik my wy ús
2de persoon
fam.
do dy jimme jimme
2de persoon
beleef
jo jo
3de persoon
(manlik)
hy him hja, sy har, harren
3de persoon
(vroulik)
hja, sy har
3de persoon
(onydig)
it it

Persoonlike voornaamwoord

    Betekenisse

Ons (onderwerp)