вода
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Russies (ru)
Etimologie
- Van Oud-Kerskslawies вода, van Proto-Slawies *voda.
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | вода́ v | во́ды |
Genitief | воды́ | во́д |
Datief | воде́ | во́дам |
Akkusatief | во́ду | во́ды |
Instrumentaal | водо́й, водо́ю | во́дами |
Prepositief | воде́ | во́дах |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [vɐˈda]
-
(lêer)
Transliterasie
- Afrikaans: woda
- Engels: voda
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Water
Eienskappe
- Soms kom die woord in 'n verouderde verbuiging voor wat ander klemtone het: вода́м, вода́ми, о вода́х.