кого
Voorkoms
| Enkelvoud | |
|---|---|
| Nominatief | кто́ |
| Genitief | кого́ |
| Datief | кому́ |
| Akkusatief | кого́ |
| Instrumentaal | ке́м |
| Prepositief | ком |
- Hulp:IPA: [kɐˈvo]
- Genitief van ☞ кто..
- Akkusatief van ☞ кто..
- 1.: «Без кого праздник - не праздник.»
- Sonder wie die feesdag geen feesdag is nie.
- 2.: «Кого жалеть, а кого осуждать?»
- Vir wie moet ons medely het en vir wie moet ons veroordeel?