akkusatief

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord

Byvoeglike naamwoord
Predikatief   akkusatief  
Attributief   akkusatiewe  
Partitief   akkusatiefs  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  akkusatiewe     akkusatiewes  
Intensiewe vorm
   

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA:
byvoeglik: predikatief: [ɑkɨsɑˈtif, ɑkɨsəˈtif], attributief: [ɑkɨsɑˈtivə, ɑkɨsəˈtivə], partitief: [ɑkɨsɑˈtifs, ɑkɨsəˈtifs]

gesubstantiveer: [ɑkɨsɑˈtivə, ɑkɨsəˈtivə], meervoud: [ɑkɨsɑˈtivəs, ɑkɨsəˈtivəs]

Write.svg Met Arabiese letters

byvoeglik: predikatief: اَكُیسَاتِفْ , attributief: اَكُیسَاتِڤِی , partitief: اَكُیسَاتِفْسْ
gesubstantiveer: اَكُیسَاتِڤِی , meervoud: اَكُیسَاتِیڤِسْ

Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909

byvoeglik: predikatief: akkusatief, akkusatiif; attributief: akkusatiwe, akkusati-we; partitief: akkusatiefs, akkusatiifs
gesubstantiveer: akkusatiwe, akkusati-we; meervoud: akkusatiwes, akkusati-wes

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Wat betrekking het of die funksie het van 'n akkusatief.

   Nuvola apps noatun.png Sinonieme

akkusatiwies

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   "1"


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  akkusatief     akkusatiewe  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [ɑˈkɨsɑtif, ɑˈkɨsətif], meervoud: [ɑˈkɨsɑtivə, ɑˈkɨsətivə]

Write.svg Met Arabiese letters

اَكُیسَاتِفْ , meervoud: اَكُیسَاتِڤِی

Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909

akkusatief, akkusatiif; meervoud: akkusatiwe, akkusati-we

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Dié vorm van 'n woord in flektierende tale, waardeur die lydende voorwerp in die sin aangedui word.
  2. Woord in die akkusatief.

   Nuvola apps noatun.png Sinonieme

1. vierde naamval

   Edit-cut-mod.svg Afkorting

1. akk.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   "1"

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor akkusatief.