наркоз

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Russies (ru)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief нарко́з нарко́зы
Genitief нарко́за нарко́зов
Datief нарко́зу нарко́зам
Akkusatief нарко́з нарко́зы
Instrumentaal нарко́зом нарко́зами
Prepositief нарко́зе нарко́зах

Uitspraak

Hulp:IPA: [nɐrˈkos]

Woordafbreking

нар•ко́з

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(medies) Narkose; algehele verdowing.

    Voorbeeldsinne

«Главная цель наркоза — замедление реакций организма на оперативное вмешательство, прежде всего ощущения боли.»
Die hoofdoel van narkose is die vertraging van die organisme se reaksie op die operatiewe ingreep en veral die gevoel van pyn.