совершенно

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Russies (ru)

Bywoord
совершенно

Uitspraak

Hulp:IPA: [səvʲɪrˈʂɛnːə]
   
(lêer)

Woordafbreking

со•вер•шен•но

Bywoord

    Betekenisse

Heeltemal

    Voorbeeldsinne

«Я совершенно забыл, что сегодня концерт.»
Ek het heeltemal vergeet dat die konsert vandag is.