heeltemal
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Bywoord |
---|
heeltemal |
Woordafbreking
- heel•te•mal
Bywoord
Betekenisse
- In die geheel; totaal; volledig; volkome.
Voorbeeldsinne
- Dawie Jacobs van Sterrewag sit heeltemal die pot mis as hy meen pres. Donald Trump van die VSA simpatiseer met verregse organisasies.[1]
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Verwysings
- ↑ Beeld 2017-08-19