Angola
Voorkoms


| Pleknaam |
|---|
| Angola |
- An•go•la
- (land) 'n Land in Suider-Afrika, amptelik die Republiek van Angola.
- Angola grens aan Namibië in die suide, die Demokratiese Republiek van die Kongo in die noordooste, Zambië in die ooste en die Atlantiese Oseaan in die weste.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Angola.