Namibië
Voorkoms
| Enkelvoud | ||
|---|---|---|
| Namibië | ||
- IPA: [nɑˈməbijə, nɑˈmibijə]
- نَامِیبِییِی
- Na•mi•bië
- (land) 'n Naam van 'n staat in Suider-Afrika.
- Namibië land grens aan Angola en Zambië in die noorde, Botswana in die ooste en Suid-Afrika in die ooste en suide.
| Vertalings: Namibië | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Namibië.
| Naamval | Enkelvoud |
|---|---|
| Nominatief | Namibië o |
| Genitief (verouder) |
Namibiës |
| Datief (verouder) |
Namibië |
| Akkusatief (verouder) |
Namibië |
- IPA: [naˈmibijə]

