Bloemfontein
Voorkoms
Pleknaam |
---|
Bloemfontein |
-
(lêer)
- Van die Nederlandse bloem (“blom”) en fontein (“fontein”), m.a.w. "blommefontein".
- Bloem•fon•tein
- Die regterlike hoofstad van Suid-Afrika.
- Bloemfontein staan informeel as die Rosestad bekend en word in Suid-Sotho Mangaung genoem.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Bloemfontein.