Christelik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Christelik     Christelike     Christelikes  

Woordafbreking

Chris•te•lik

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

  1. Betreffende die Christendom; gelowig volgens die leer en gees van Christus.
  2. (informeel) Ordelik; fatsoenlik, redelik.

    Voorbeeldsinne

  1. Ongeveer 90% van Vanuatu se bevolking is Christelik. Suid-Afrika is 'n Christelike land.
  2. Ek wil op 'n christelike tyd ontmoet.

    Vertalings

  Vertalings:    Christelik
Engels: Christian(en)
Nederlands: christelijk(nl)