Ediacarium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Ediacarium      

Woordafbreking

Edia•ca•ri•um

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(geologie) Die laaste periode van die Neoproterosoïkum.


Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Ediacarium.