Proterosoïkum
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Proterosoïkum |
- Pro•te•ro•soï•kum
- (geologie) Die derde eon van die geologiese geskiedenis van die planeet aarde.
- Die Proterosoïkum is dié tydperk waarin min fossiele gevind word, omdat diere nog geen endo- of eksoskelet besit het nie.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Proterosoïkum.