Ersja-Mordwiens
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Ersja-Mordwiens | — |
- IPA: [ˈɛrsjɑ mortˌvins]
- اَِرْسْیَ مَُورْدْڤِینْسْ
- 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 517,6 duisend sprekers en een van die twee Mordwiense taalvariante. Ersja-Mordwiens is een van die amptelike tale van Mordowië.
- ISO/DIS 639-3: myv
- SIL: MYV
| Vertalings: Ersja-Mordwiens | |||
|---|---|---|---|