Turks
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Turks |
| Attributief | Turkse |
| Partitief | Turks |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Turkse | Turkses |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [tœrks]
- byvoeglik: predikatief: [tœrks], attributief: [ˈtœrksə], partitief: [tœrks]
- gesubstantiveer: [ˈtœrksə], meervoud: [ˈtœrksəs]
- تِورْكْسْ
- byvoeglik: predikatief: تِورْكْسْ , attributief: تِورْكْسِی , partitief: تِورْكْسْ
- gesubstantiveer: تِورْكْسِی , meervoud: تِورْكْسِسْ
- Van, betreffende die Turke.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Turkye.
- Van, betreffende die Turkse taal.
- (Tot 1928:) Osmaans, Osmanies, Ottomaans, Osmaans-Turks
| Vertalings: Turks | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Turks |
- (taal) 'n Ogoesiese taal met ongeveer 61 miljoen sprekers; die amptelike taal van Turkye.
- ISO 639-1: tr
- ISO/DIS 639-3: tur
- SIL: TRK
- (Tot 1928:) Osmaans, Osmanies, Ottomaans, Osmaanse Turks
| Vertalings: Turks | |||
|---|---|---|---|
|
|||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Turks.
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Turks |
| Verboë | Turkse (Vlaams voor klinkers en "h":) Turksen |
| Partitief | Turks |
| Verdere verbuigings: Turks (verbuiging) | |
- Turks, van, betreffende die Turke.
- Turks, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Turkye.
- Turks, van, betreffende die Turkse taal.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Turks o | |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | Turks | |
| Datief | Turks(e) | |
- Turks, 'n Ogoesiese taal.