Gauteng
Voorkoms
Pleknaam |
---|
Gauteng |
- 'n Sotho-woord wat "Plek van goud" beteken, ontleen van Afrikaans, "goud".
- Gau•teng
- Een van Suid-Afrika se nege provinsies.
- Gauteng se provinsiale hoofstad, Johannesburg, is die grootste stad in Suid-Afrika.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Gauteng.