Greek
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Engels (en)
Byvoeglike naamwoord |
---|
Greek |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans:, Brits:, Amerikaans: [gɹiːk], meervoud: [gɹiːks]
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Grieks, van, betreffende die Grieke.
- Grieks, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Griekeland.
- Grieks, van, betreffende die Griekse taal.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Greek |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Grieks, 'n Indo-Europese taal.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Greek | Greeks |