Heer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Heer | — |
- Heer
- (religie) 'n Christelike aanduiding vir God.
- Vanuit die leerstuk van die Heilige Drie-eenheid ook gebruik as aanduiding van Jesus Christus.
- Vanuit die vlamme is Moses deur die Heer aangeroep.
- Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore kom buig daar in aanbidding, voor Jesus, die Heer.
| Vertalings: Heer | |||
|---|---|---|---|